Strategic Head of Audience Growth – Cape Town

Media24 • Remote, wes kaap • Posted July 19, 2026

Position Overview

Media24 soek 'n Hoof van Gehoorontwikkeling vir Netwerk24 in Kaapstad. Die persoon sal strategiese leiding gee aan die gehoorontwikkeling-span en met ander spanne saamwerk om die teikenmark via verskillende mediaplatforms te bereik.

Die ideale kandidaat moet 'n tersiêre kwalifikasie hê en 5-7 jaar se ervaring in die joernalistiek bedryf. 'n Passie vir joernalistiek, sterk kommunikasievaardighede en die vermoë om onder druk te presteer is noodsaaklik.

#J-18808-Ljbffr